Hierdie netjiese woonstelblok is strategies sentraal gelee. Die steen afwerking sorg vir lae onderhoudskoste. Die blok bestaan uit twee, tweeslaapkamer woonstelle van 88m2 en vier drieslaapkamerwoonstelle van 114m2. Woonstelle word huidig almal verhuur.
Times Viewed: 86 (Since listed or for the current month)